Wyse-Woorde-Woensdag

#004 In 2006 het ek Verkeer op die Woordfees gesien.  Dit was my kennismaking met die werk van Saartjie Botha, een van Suid-Afrika se voorste teaterskeppers. Intussen kon ek verlief raak op haar werk en werkswyse, die absolute deernis waarmee sy mense hanteer en die enorme bydra wat sy tot die Suid-Afrikaanse teater lewer.  Haar nuutste…

Read More

Die beste brief wat ek ooit ontvang het

Miemie:  ’n ode aan ’n ander ouma My ouma is op ’n Maandagoggend oorlede.  Ek was nege en besig om die knope van my wit skoolhemp vas te maak toe Tannie Mien inkom en sê “Ouma is weg”. Later daardie dag is ek teruggestuur huis toe waar Tannie Mien, ouma se suster, meer Rembrand van Rijns…

Read More

Altyd anoniem; soms antoniem

An(t)oniem deur Philip Rademeyer & Penelope Youngleson, met Jaco Nothnagel en Maryke Nel.  Regie deur Philip Rademeyer. Een van die geheime hoogtepunte op die US Woordfees vanjaar was An(t)oniem – ’n klein show oor twee mense wat in die 21ste eeu liefde nie vind nie. Ontmoet vir Jakob.  Met ‘n J, anders is dit Kakob.  Dit…

Read More

Driving Dr. Doep

Wyse Woorde Woensdag met Suid-Afrika se voorste storieverteller Hierdie post bevat taalgebruik wat sensitiewe lesers mag ontstig. “Wat ook al jy doen, noem hom net dr. Du Plessis,” sê HW Gordon nadat ons uitgevind het PG du Plessis moet van een gastehuis na ’n ander trek.  Dis Woensdag op die Woordfees en dinge in die…

Read More

Diep in ’n donker BOS

BOS deur Malan Steyn.  Regie & ontwerp:  Marthinus Basson.  Met Stian Bam en ander.  ‘n TEATERteater en US Drama-produksie in samewerking met die US Woordfees. Right of passage.  Vandag se kinders ken dit nie.  Daarom bied Kamp Koershou die geleentheid vir seuns en dogters om mamma se handjie te los, die iPod touch saam met…

Read More

Kuifie in die kollig

7 redes waarom Kuifie koe(ë)l is Vanjaar kon ek al die Tintin-boeke aanskaf en saam met die wêreldberoemde jong joernalis (wat nooit sit en skryf nie…) sy 24 avonture herlees en herleef.  Daar is 7000 redes waarom ek dol is oor Tintin, maar dit bêre ek vir ’n ander keer…  Hier is 7 redes hoekom…

Read More

Wyse-Woorde-Woensdag

#002 Maandag, 12 November sou die franse beeldhouer Auguste Rodin 172 jaar oud gewees het.  Rodin, wat Maandag met ‘n Google-doodle vereer is, is bekend vir sy rebelse benadering tot die beeldhoukuns. Een van sy bekendste werke, The Thinker, was inderdaad ook my keuse as deel van Wyse-Woorde-Woensdag se logo.  En in wat Google as…

Read More

’n Rit tot in die ander kant

Die keer toe ons by Kerkorrel was  “Hoekom sit mense altyd wit kruise op grafte?  Ek’s te fokken onheilig daarvoor.  Ek sal seker maar moet settle vir ‘n houtkruis.”  Lee sê dit matter-of-factly.  Dis ’n grys dag en koud en niemand antwoord vir Lee nie, maak net jasse digter en draai serpe stywer.  “Dit moet…

Read More

Jakkals trou met Wolf se vrou

Gelukkig het ons sambrele gevat toe Francois en Charlene by ons kom kuier het.  Met die indraai in Dorpstraat bars die hemel oop en ons hou troue al die pad Gino’s toe.

Read More