Waneer skoonheid afskuwelik is

Resensie:  Skoonheid

Dit het onlangs duidelik geword dat Oliver Hermanus se film Skoonheid nie meer om ‘n Oscar meeding nie.  Hierdie film – Suid-Afrika se amptelike inskrywing vir die Academy Awards wat in Februarie in L.A. oorhandig word – het ‘n stil, stadige bekoring wat in een van die laaste tonele wreed uitmekaar geruk word.

Ek het dit in Augustus 2011 in Kaapstad gaan kyk en wou graag ‘n resensie daaroor skryf, maar nou dat dit duidelik word dat ek nie daarby uitkom nie, deel ek graag ‘n resensie.

Lees gerus Francois Olivier – ‘n goeie vriend – se resensie vir SLiP hier.