Word ’n Facebook-vriend

Afrikaansvatter is nou op FB

Omdat niemand daarvan hou dat ek hulle home page spam nie, gaan ek eersdaags Afrikaansvatter-posts slegs op die amptelike Afrikaansvatter Facebook Page adverteer.  As jy ons nog nie gelaaik het nie, kliek op die Facebook logo hieronder.

Daar sal wel gereeld voëltjies op Twitter fluit, so volg @Afrikaansvatter as jy gereeld daarop is.