Stephan ♥ Koch

Ek en Koch het 15 maande gelede begin uitgaan.  Ons het hierdie dag gevier deur vanoggend saam te gaan ontbyt eet. Hierdie is die kaartjie wat ek vir hom gemaak het.

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.