Jou kans om ’n R200-geskenkbewys by Exclusive Books te wen!
Die heel eerste kompetisie op Afrikaansvatter is hier en een gelukkige fan kan ’n Exclusive Books-geskenkbewys ter waarde van R200.00 wen! Die kompetisie neem die formaat van ’n lucky draw aan (ook minder algemeen bekend as ’n “gelukpluk” in die binnekringe van die AfriNatzi, waar ’n kwartskaap en Eugène Terre’Blanch memorabilia gereeld as pryse geloot word). Detail is as volg:
- Die eerste 200 mense wat Afrikaansvatter se Facebook page laaik, word ingeskryf.
- Die trekking sal plaasvind sodra daar 200 inskrywings is.
- Slegs die eerste 200 mense sal vir die prys in aanmerking kom.
- Die prys is ’n geskenbewys van Exclusive Books ter waarde van R200. Ongelukkig is daar nie enige E.T. memorabilia wat gewen kan word nie.
- Die trekking sal deur my (Stephan) gedoen word deur ’n nommer tussen 1 en 200 te trek.
- Die nommers word bepaal deur die volgorde waarin mense die page like.
- Die wenner kan die R200-geskenkbewys ná die trekking by sy/haar naaste Exclusive Books kry.
Baie dankie aan almal wat reeds die page gelike het. Onthou om jou vrinne te nooi om deel te neem – die kompetisie eindig sodra daar 200 likes is!
– Stephan
Die volgende mense is reeds ingeskryf:
- Koch Visser
- Stephan du Toit
- Johan Fourie
- Sunett Joubert
- Mieke Du Plessis
- Pierre le Riche
- Helené Fouché
- Marietjie Vos
- Melt Myburgh
- Mikal Du Preez
- Bibi Burger
- Bianca Botha
- Annette Meyer
- Elizabeth Sioux
- Ruan De Jager
- Arina Coetzee
- Laurita Smal
- Martine van den Heever
- Leandri Venter
- Anri Botha
- Adean Van Dyk
- Conrad Schwellnus
- Nuschka Smit
- Ruan Exley
- Marelize Ferreira
- Arné Greyling
- Anika Milly Marais
- Ronel Van Coller
- Johann Pollard
- Jannie Smith
- Rochelle Kay
- Marsunet Scholtz
- Lundi Khoisan Cavernelis
- Joseph Thomas
- Joshua Ziegbert Carstens
- Renier Palland
- Carike Rix Noeth
- Larése Streit
- Anne-Marie Taylor
- Tina Van Staden
- Nicky Steenkamp
- Claudia Kruger
- Rick Bronkhorst
- Elmaré Joubert Vermeulen
- François Olivier
- Suzanne Bezuidenhout
- Wena Coetzee
- Elri Nieuwenhuis
- Lèlani Adam
- Elsa Van Der Westhuizen
- Dalene Vermeulen
- Isabel Diedericks
- Johandri Jacobs
- Weybrandt Aucamp
- Johanna Ferreira
- Francelle Venter
- Yanou-Marie Pienaar
- Johan van der Merwe
- Richard Graeme Horn