Wyse-Woorde-Woensdag

#001

Die wysgeer van die week is digter Dirk Opperman.  Sy bydrae tot die Afrikaanse letterkunde – nie net as digter nie, maar ook as kritikus en samesteller – is enorm.  Hierdie woorde kom uit sy versdrama Vergelegen (1956) en is spesiaal vir almal wat nou die boeke optel.  Sterkte met die eksamens!

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.