Jakkals trou met Wolf se vrou

Gelukkig het ons sambrele gevat toe Francois en Charlene by ons kom kuier het.  Met die indraai in Dorpstraat bars die hemel oop en ons hou troue al die pad Gino’s toe.