Wyse-Woorde-Woensdag

#002

Maandag, 12 November sou die franse beeldhouer Auguste Rodin 172 jaar oud gewees het.  Rodin, wat Maandag met ‘n Google-doodle vereer is, is bekend vir sy rebelse benadering tot die beeldhoukuns.

Een van sy bekendste werke, The Thinker, was inderdaad ook my keuse as deel van Wyse-Woorde-Woensdag se logo.  En in wat Google as “Rodin-week” bestempel – Rodin is op 17 November 1917 oorlede – kan ek nie aan ‘n beter wysgeer van die week dink nie.