Afrikaansvatter

afr
eng
  • Tuis
  • Inligting
  • Projekte
    • Blog
    • Fotografie
    • Grafiese Ontwerp
    • Taal
  • Portefeulje
  • Kontak
Menu
  • Tuis
  • Inligting
  • Projekte
    • Blog
    • Fotografie
    • Grafiese Ontwerp
    • Taal
  • Portefeulje
  • Kontak

Kategorie: Belangstellings

Omsendbrief #002

4 Maart 20124 Maart 2012 ~ Stephan Meyer ~ 1 Comment

East Lynne 1 Die Laan Stellenbosch 7600 3 Maart 2011; 09:54 Beste mnr. Kentridge Ek kon u gisteraand in die oë kyk.  Ook my een wenkbrou laat groter lyk in ’n poging om van die portret ’n spieël te maak.  Waarna kyk u, het ek gewonder.  In hoeveel oë moes u al in staar? U … Continue reading Omsendbrief #002

’n Sintuiglike week 2

26 Februarie 2012 ~ Stephan Meyer ~ Leave a comment

’n Visuele week Dis week 2 van my poging om my lewe te onthou en, omdat ek relatief deur my werk verswelg word, is dagboekhou die laaste ding waarvoor ek tyd het. Dit was egter 'n opwindende visuele week:  Donderdagaand was die tweede Fiestas-toekenning en die verhoogproduksie met regie deur Jaco Bouwer was besonders.  Die … Continue reading ’n Sintuiglike week 2

Wen! Wen! Wen!

20 Februarie 201230 Maart 2012 ~ Stephan Meyer ~ Leave a comment

Jou kans om ’n R200-geskenkbewys by Exclusive Books te wen! Die heel eerste kompetisie op Afrikaansvatter is hier en een gelukkige fan kan ’n Exclusive Books-geskenkbewys ter waarde van R200.00 wen!  Die kompetisie neem die formaat van ’n lucky draw aan (ook minder algemeen bekend as ’n “gelukpluk” in die binnekringe van die AfriNatzi, waar … Continue reading Wen! Wen! Wen!

’n Sintuiglike week

19 Februarie 201219 Februarie 2012 ~ Stephan Meyer ~ Leave a comment

My poging om weer te begin dagboekhou Ek is sleg met dagboekhou.  In die verskeie joernale wat in my boekrak bly, is daar wye oop ruimtes waar ek met goeie bedoelings later wou terugskryf.  Tog het ek op ’n keer iemand geken wat hierdie oefening gedoen het:  skryf elke dag vyf dinge neer wat jy … Continue reading ’n Sintuiglike week

Word ’n Facebook-vriend

27 Januarie 201227 Januarie 2012 ~ Stephan Meyer ~ Leave a comment

Afrikaansvatter is nou op FB Omdat niemand daarvan hou dat ek hulle home page spam nie, gaan ek eersdaags Afrikaansvatter-posts slegs op die amptelike Afrikaansvatter Facebook Page adverteer.  As jy ons nog nie gelaaik het nie, kliek op die Facebook logo hieronder. Daar sal wel gereeld voëltjies op Twitter fluit, so volg @Afrikaansvatter as jy … Continue reading Word ’n Facebook-vriend

Omsendbrief #001

2 September 20112 September 2011 ~ Stephan Meyer ~ Leave a comment

Kamer B201, Huis de Villiers Neethlingstraat Stellenbosch 7600 1 September 2011; 23:42 Beste van Wyk, My venster is 'n blanke vlak.  Tans weerkaarts ek daarin, maar in die dag is die boom hier voor my 'n staanklok waaraan die seisoene soos gewigte hang.  Dis September en die bome begin blare wys.  Jy sou daarvan gehou … Continue reading Omsendbrief #001