Kuifie in die kollig

7 redes waarom Kuifie koe(ë)l is Vanjaar kon ek al die Tintin-boeke aanskaf en saam met die wêreldberoemde jong joernalis (wat nooit sit en skryf nie…) sy 24 avonture herlees en herleef.  Daar is 7000 redes waarom ek dol is oor Tintin, maar dit bêre ek vir ’n ander keer…  Hier is 7 redes hoekom…

Read More

Die vreeslike mooi verlies

Song of Achilles deur Madeline Miller “Books make great gifts because they have whole worlds inside of them. And it’s much cheaper to buy somebody a book than it is to buy them the whole world!” ― Neil Gaiman Neil Gaiman het iets beet met dié gedagte, want boeke sluit beslis die deure na ander…

Read More

Die lewe tussen pikkewyne bekyk

Die lewe tussen pikkewyne – Jasper van Zyl Studentedigters is lief vir verse oor die liefde.  As sentrale tema word die liefdeservaring (of gebrek daaraan) gewoonlik besing, meestal vals, deur een wat toondoof is.  En “hart” rym áltyd met “smart” (so ook “pyn” met “wyn”). Jasper van Zyl se Die lewe tussen pikkewyne fluit egter…

Read More

Moerse Moeg Maandae

Die opwindende (en uitputtende) eerste deel van my Happiness Project waarin ek vertel hoekom ek ná hierdie absolute uitmergelende Maandag steeds gaan draf het Ná Valentynsdag mag mens maar van nuwejaarsvoornemens praat sonder om te onoorspronklik te klink.  Die grootste meerderheid het opgehou oefen, weer begin rook of dink al aan iets anders wat hulle…

Read More

Verhale van verveelde tieners die lees werd

Palo Alto – Stories deur James Franco Op Sondag, 10 Julie 2011, ná drie dae van intense toeristery in New York, is al wat oorbly ‘n besoek aan die Strand Book Store en die laaste paar dollars van my spaargeld. Ek is glad nie spyt dat ek hierdie besonderse boekwinkel vir laaste gebêre het nie;…

Read More