’n Rit tot in die ander kant

Die keer toe ons by Kerkorrel was  “Hoekom sit mense altyd wit kruise op grafte?  Ek’s te fokken onheilig daarvoor.  Ek sal seker maar moet settle vir ‘n houtkruis.”  Lee sê dit matter-of-factly.  Dis ’n grys dag en koud en niemand antwoord vir Lee nie, maak net jasse digter en draai serpe stywer.  “Dit moet…

Read More

Die geval van die gunsteling band

Small talk among the Stars Dis die een vraag wat ek regtig haat.  “Wat is jou gunsteling band?” Wanneer dit gevra word, is jy, of:  a) op ‘n eerste date, b) sopas voorgestel aan vriende van vriende se vriende of c) besig om met jou studieleier oor alles behalwe jou tesis te praat.  Hopelik nie…

Read More