Kategorie: Teater

posts oor teater

Altyd anoniem; soms antoniem

16 Maart 201316 Maart 2013 ~ Afrikaansvatter ~ Leave a comment

An(t)oniem deur Philip Rademeyer & Penelope Youngleson, met Jaco Nothnagel en Maryke Nel.  Regie deur Philip Rademeyer. Een van die geheime hoogtepunte op die US Woordfees vanjaar was An(t)oniem – ’n klein show oor twee mense wat in die 21ste eeu liefde nie vind nie. Ontmoet vir Jakob.  Met ‘n J, anders is dit Kakob.  Dit … Continue reading Altyd anoniem; soms antoniem

Diep in ’n donker BOS

12 Maart 201312 Maart 2013 ~ Afrikaansvatter ~ Leave a comment

BOS deur Malan Steyn.  Regie & ontwerp:  Marthinus Basson.  Met Stian Bam en ander.  'n TEATERteater en US Drama-produksie in samewerking met die US Woordfees. Right of passage.  Vandag se kinders ken dit nie.  Daarom bied Kamp Koershou die geleentheid vir seuns en dogters om mamma se handjie te los, die iPod touch saam met … Continue reading Diep in ’n donker BOS

Shakespeare gone Wild

26 Januarie 201226 Januarie 2012 ~ Afrikaansvatter ~ Leave a comment

Die slap! (woosh! bam! whack! en wham!) van slapstick.    The Comedy of Errors; Maynardville Opelugteater, 10 Jan – 18 Feb 2012; regie:  Matthew Wild Dis weer tyd vir die jaarlikse Shakespeare-in-the-Park by die Maynardville Opelugteater en vanjaar word Wikkelspies se kortste en een van sy eerste toneelstukke opgevoer – The Comedy of Errors. Maar … Continue reading Shakespeare gone Wild

 

Loading Comments...