Haai Welkom hier. Bly vir ’n rukkie.

Ek is Stephan.

Welkom op Afrikaansvatter.com. . Fotografie, grafiese ontwerp en teksskepping is die afgelope tien jaar deel van my alledaagse lewe en hierdie webwerf is my aanlynruimte waarin ek hierdie dinge met jou kan deel.