Wyse-Woorde-Woensdag

#002 Maandag, 12 November sou die franse beeldhouer Auguste Rodin 172 jaar oud gewees het.  Rodin, wat Maandag met ‘n Google-doodle vereer is, is bekend vir sy rebelse benadering tot die beeldhoukuns. Een van sy bekendste werke, The Thinker, was inderdaad ook my keuse as deel van Wyse-Woorde-Woensdag se logo.  En in wat Google as…

Read More

Wyse-Woorde-Woensdag

#001 Die wysgeer van die week is digter Dirk Opperman.  Sy bydrae tot die Afrikaanse letterkunde – nie net as digter nie, maar ook as kritikus en samesteller – is enorm.  Hierdie woorde kom uit sy versdrama Vergelegen (1956) en is spesiaal vir almal wat nou die boeke optel.  Sterkte met die eksamens!

Read More

Verhale van verveelde tieners die lees werd

Palo Alto – Stories deur James Franco Op Sondag, 10 Julie 2011, ná drie dae van intense toeristery in New York, is al wat oorbly ‘n besoek aan die Strand Book Store en die laaste paar dollars van my spaargeld. Ek is glad nie spyt dat ek hierdie besonderse boekwinkel vir laaste gebêre het nie;…

Read More