Wyse-Woorde-Woensdag

#002 Maandag, 12 November sou die franse beeldhouer Auguste Rodin 172 jaar oud gewees het.  Rodin, wat Maandag met ‘n Google-doodle vereer is, is bekend vir sy rebelse benadering tot die beeldhoukuns. Een van sy bekendste werke, The Thinker, was inderdaad ook my keuse as deel van Wyse-Woorde-Woensdag se logo.  En in wat Google as…

Read More

Wyse-Woorde-Woensdag

#001 Die wysgeer van die week is digter Dirk Opperman.  Sy bydrae tot die Afrikaanse letterkunde – nie net as digter nie, maar ook as kritikus en samesteller – is enorm.  Hierdie woorde kom uit sy versdrama Vergelegen (1956) en is spesiaal vir almal wat nou die boeke optel.  Sterkte met die eksamens!

Read More