’n Visuele week Dis week 2 van my poging om my lewe te onthou en, omdat ek relatief deur my werk verswelg word, is dagboekhou die laaste ding waarvoor ek tyd het. Dit was egter 'n opwindende visuele week: Donderdagaand was die tweede Fiestas-toekenning en die verhoogproduksie met regie deur Jaco Bouwer was besonders. Die … Continue reading ’n Sintuiglike week 2
Etiket: joernaal
’n Sintuiglike week
My poging om weer te begin dagboekhou Ek is sleg met dagboekhou. In die verskeie joernale wat in my boekrak bly, is daar wye oop ruimtes waar ek met goeie bedoelings later wou terugskryf. Tog het ek op ’n keer iemand geken wat hierdie oefening gedoen het: skryf elke dag vyf dinge neer wat jy … Continue reading ’n Sintuiglike week