#002 Maandag, 12 November sou die franse beeldhouer Auguste Rodin 172 jaar oud gewees het. Rodin, wat Maandag met ‘n Google-doodle vereer is, is bekend vir sy rebelse benadering tot die beeldhoukuns. Een van sy bekendste werke, The Thinker, was inderdaad ook my keuse as deel van Wyse-Woorde-Woensdag se logo. En in wat Google as…
Read MoreAll articles filed in opperman
Wyse-Woorde-Woensdag
#001 Die wysgeer van die week is digter Dirk Opperman. Sy bydrae tot die Afrikaanse letterkunde – nie net as digter nie, maar ook as kritikus en samesteller – is enorm. Hierdie woorde kom uit sy versdrama Vergelegen (1956) en is spesiaal vir almal wat nou die boeke optel. Sterkte met die eksamens!
Read More