Die beste brief wat ek ooit ontvang het

Miemie:  ’n ode aan ’n ander ouma My ouma is op ’n Maandagoggend oorlede.  Ek was nege en besig om die knope van my wit skoolhemp vas te maak toe Tannie Mien inkom en sê “Ouma is weg”. Later daardie dag is ek teruggestuur huis toe waar Tannie Mien, ouma se suster, meer Rembrand van Rijns…

Read More

Die keer van die konfyt

Hulle is danksy Robert Atkins en Patrick Holford – of dalk weens die resessie – deesdae skaars, maar hulle bestaan steeds.  Daardie vet, kwaai tannies wat op kerkbasaars klets, koeksusters koop en met kinders raas wat roomys op hul klere mors.  En as die dominee verbykom, wonder hulle hardop wat die Skrif sê, want agter…

Read More