East Lynne 1 Die Laan Stellenbosch 7600 3 Maart 2011; 09:54 Beste mnr. Kentridge Ek kon u gisteraand in die oë kyk. Ook my een wenkbrou laat groter lyk in ’n poging om van die portret ’n spieël te maak. Waarna kyk u, het ek gewonder. In hoeveel oë moes u al in staar? U … Continue reading Omsendbrief #002