Jakkals trou met Wolf se vrou

Gelukkig het ons sambrele gevat toe Francois en Charlene by ons kom kuier het.  Met die indraai in Dorpstraat bars die hemel oop en ons hou troue al die pad Gino’s toe.

Read More

Die grootse avontuur

‘n Reisverhaal, in sewe dele Twee bakkies en ʼn witterige Avanza stop vir petrol en 13 studente moet pie.  Dis 2 Julie 2008 en my broer verjaar 3,227 kilometer terug.  Ons is vuil en veilig in Mangochi, ʼn township-town in die suide van Malawi.  Die grootste avontuur het pas begin. I. Die eerste ongeluk Ons…

Read More