#004 In 2006 het ek Verkeer op die Woordfees gesien. Dit was my kennismaking met die werk van Saartjie Botha, een van Suid-Afrika se voorste teaterskeppers. Intussen kon ek verlief raak op haar werk en werkswyse, die absolute deernis waarmee sy mense hanteer en die enorme bydra wat sy tot die Suid-Afrikaanse teater lewer. Haar nuutste … Continue reading Wyse-Woorde-Woensdag
Etiket: teater
Altyd anoniem; soms antoniem
An(t)oniem deur Philip Rademeyer & Penelope Youngleson, met Jaco Nothnagel en Maryke Nel. Regie deur Philip Rademeyer. Een van die geheime hoogtepunte op die US Woordfees vanjaar was An(t)oniem – ’n klein show oor twee mense wat in die 21ste eeu liefde nie vind nie. Ontmoet vir Jakob. Met ‘n J, anders is dit Kakob. Dit … Continue reading Altyd anoniem; soms antoniem