Etiket: US Woordfees

Altyd anoniem; soms antoniem

16 Maart 201316 Maart 2013 ~ Afrikaansvatter ~ Leave a comment

An(t)oniem deur Philip Rademeyer & Penelope Youngleson, met Jaco Nothnagel en Maryke Nel.  Regie deur Philip Rademeyer. Een van die geheime hoogtepunte op die US Woordfees vanjaar was An(t)oniem – ’n klein show oor twee mense wat in die 21ste eeu liefde nie vind nie. Ontmoet vir Jakob.  Met ‘n J, anders is dit Kakob.  Dit … Continue reading Altyd anoniem; soms antoniem

Diep in ’n donker BOS

12 Maart 201312 Maart 2013 ~ Afrikaansvatter ~ Leave a comment

BOS deur Malan Steyn.  Regie & ontwerp:  Marthinus Basson.  Met Stian Bam en ander.  'n TEATERteater en US Drama-produksie in samewerking met die US Woordfees. Right of passage.  Vandag se kinders ken dit nie.  Daarom bied Kamp Koershou die geleentheid vir seuns en dogters om mamma se handjie te los, die iPod touch saam met … Continue reading Diep in ’n donker BOS

Brink en die ratkas se binnekant

30 Maart 2012 ~ Afrikaansvatter ~ 2 Comments

Daai ou BMW’s wat spesiaal laer gemaak is, jy weet, met die wollerige dobbelstene  wat aan die truspieëltjie hang en wat bykans geen kattebak het nie, want die boombox moet iéwers inpas sodat jou aankoms reeds myle vooruit in lae frekwensies deur die lywe van niksvermoedende verbygangers kan fibrilleer.  Wel, ek was eendag ’n passasier … Continue reading Brink en die ratkas se binnekant

Omsendbrief #002

4 Maart 20124 Maart 2012 ~ Afrikaansvatter ~ 1 Comment

East Lynne 1 Die Laan Stellenbosch 7600 3 Maart 2011; 09:54 Beste mnr. Kentridge Ek kon u gisteraand in die oë kyk.  Ook my een wenkbrou laat groter lyk in ’n poging om van die portret ’n spieël te maak.  Waarna kyk u, het ek gewonder.  In hoeveel oë moes u al in staar? U … Continue reading Omsendbrief #002

 

Loading Comments...