Driving Dr. Doep

Wyse Woorde Woensdag met Suid-Afrika se voorste storieverteller Hierdie post bevat taalgebruik wat sensitiewe lesers mag ontstig. “Wat ook al jy doen, noem hom net dr. Du Plessis,” sê HW Gordon nadat ons uitgevind het PG du Plessis moet van een gastehuis na ’n ander trek.  Dis Woensdag op die Woordfees en dinge in die…

Read More

Wyse-Woorde-Woensdag

#002 Maandag, 12 November sou die franse beeldhouer Auguste Rodin 172 jaar oud gewees het.  Rodin, wat Maandag met ‘n Google-doodle vereer is, is bekend vir sy rebelse benadering tot die beeldhoukuns. Een van sy bekendste werke, The Thinker, was inderdaad ook my keuse as deel van Wyse-Woorde-Woensdag se logo.  En in wat Google as…

Read More

Wyse-Woorde-Woensdag

#001 Die wysgeer van die week is digter Dirk Opperman.  Sy bydrae tot die Afrikaanse letterkunde – nie net as digter nie, maar ook as kritikus en samesteller – is enorm.  Hierdie woorde kom uit sy versdrama Vergelegen (1956) en is spesiaal vir almal wat nou die boeke optel.  Sterkte met die eksamens!

Read More